Die Sakekamer staan in diens van alle sakelui in ons streek.

Ons lewer praktiese diens aan ons lede en beskerm hulle teen enige onbillike maatreëls. Klik gerus hieronder vir die volledige Matzikama Sakekamer Grondwet.


Laai ons grondwet hier af
 

Kyk die kort
video oor ons aktiwiteite


In samewerking met ons lede, werk ons vir die opleiding en voorligting van lede in die handel en nywerheid.